Wêreldspele

■ Die Hoërskool Durbanville se koorlede gaan deelneem aan die Wêreldspele vir Kore in Pretoria volgende jaar. Dit is die eerste keer dat hierdie inter-kulturele aangeleentheid in Suid Afrika plaasvind. Meer op bladsy 2. Foto: ANNE MARIE WICHMANN