Ouer-en-onniebraai

■ Laerskool Bellville-Noord het ‘n ouer-en-onniebraai gehad op Donderdag 1 Februarie, wat deur ‘n groot menigte ouers bygewoon was.