Matriektee

■ Laerskool Bellville-Noord se Graad 7’s van 2012 het ‘n draai gemaak by die skool vir hul jaarlikse matriektee. Hulle het in groot getalle opgedaag en na ‘n paar toesprake in die biblioteek die gebruiklike groepfoto laat neem.