Stories van 8 jaar oud tot 17 en meer

■ Dewald Wasserfall se show, Stories van 8 jaar oud tot 17 en meer, is te sien by Die Boer Restaurant Teater, Durbanville op Dinsdag 20 Maart om 8.30nm. Kaartjies kos R150 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com Picture: CLINTON LUBBE