Stef Bos

■ Stef Bos tree by die Boer Restaurant Teater in Durbanville op Vrydag 28 Julie om 8.30nm. Kaartjies kos R180 en is beskikbaar by 021 979 1911.