Sakka Stone en orkes

■ Sakka Stone en orkes tree op by Die Boer Teater Restaurant, Durbanville op Saterdag 24 Maart om 8.30nm. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com