Old School Country Legends

■ James Marais en Monique Cassells bied aan Old School Country Legends by Die Boer Restaurant Teater op Saterdag 16 Desember, om 8.30nm. Die vertoning is ‘n huldeblyk aan die legendes van Country musiek van die 50s tot die 80s, en sluit in musiek van Johnny Cash, Patsy Cline en Glen Campbell. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com