Neil Somers

■ Neil Somers tree op by Die Boer Restaurant op Saterdag 12 Augustus. Neil se die inspirasie vir sy musiek kom uit alledaagse dinge soos mense se stories, die natuur en ander realiteite. Ses jaar na sy eerste CD, Anderkant Atlantis, het Neil sy splinternuwe album, Hierdie Hande, vrygestel. Die vertoning begin om 8.30nm. Kaartjies kos R120. Bespreek aanlyn by www.dieboer.com of 021 979 1911.