Mathys Roets

■ Mathys Roets en Jaconell Mouton tree op by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville op Donderdag en Vrydag 23 en 24 November om 8.30nm. Kaartjies kos R140 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com