Leon Gropp vertoning

Leon Gropp bied aan NP Van Wyk Louw se Rooidag at Villa Pascal, Durbanville, op Vrydag 8 September. Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly. Deure oop om 6.30nm en die vertoning begin om 730nm. Kaartjies kos R120 en kan bespreek word op 082 569 4147 of 021 975 2566 of aanlyn by www.villapascal.co.za