Gian Groen

■ Die Gian Groen band tree op by die Boer Teater Restaurant in Durbanville op Saterdag 28 April om 8.30nm. Kaartjies is R120 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com