Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe

■ Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe speel by Die Boer Teater Restaurant in Durbanville van Dinsdag 20 Februarie tot Donderdag 22 Februarie, en Saterdag 24 Februarie, om 8.30nm. Kaartjies kos R150 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn www.dieboer.com