Arno at Die Boer

Arno Carstens bied aan Die Aand, op Vrydag 15 Julie, om 8.30nm, by Die Boer Restaurant Teater, Durbanville. Kaartjies kos R160. Bespreek by 021 979 1911.