Amanda Strydom en Coenraad Rall

■ Amanda Strydom en Coenraad Rall op klavier, tree op by die Boer Teater, Durbanville, op Donderdag en Vrydag 29 en 30 Junie om 8.30nm. Kaartjies kos R150 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com